Vlag van die Salomonseilande

Vlag van die Salomonseilande
Vlag van die Salomonseilande
Vlag van die Salomonseilande
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 18 November 1977[1]
Ontwerp ’n Geel diagonale baan onder aan die vlagpaalkant na bo aan die wapperkant met ’n blou driehoek aan die vlagpaalkant en vyf wit sterre in die skildhoek en ’n groen driehoek op die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Salomonseilande is op 18 November 1977 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n geel diagonale baan onder aan die vlagpaalkant na bo aan die wapperkant met ’n blou driehoek aan die vlagpaalkant en vyf wit sterre in die skildhoek en ’n groen driehoek op die wapperkant.

  1. "Salomonseilande" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Januarie 2018. Besoek op 15 Mei 2019.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne